Die #Vryfees2013 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by die 2013 Vryfees in Bloemfontein.
Sleutelwoord Argiewe:Gys de Villiers
#Vryfees2013 na hartelus
As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.
Wit manne se wapens
Hierdie is ’n lekker humoristiese, nostalgiese terugblik op ons ouer wit mans se tyd in die weermag.
Albert Maritz gesels met …
Veteraan akteur en regisseur Albert Maritz gesels in hierdie program met bekende akteurs in die teater en televisiewêreld.
Bidsprinkaan
Gebaseer op die boek van André P. Brink en verwerk deur Saartjie Botha. Bidsprinkaan is André P. Brink se vertelling van die lewensverhaal van Kupido Kakkerlak, die khoikhoi-bekeerling wat onder die leiding van eerwaarde James Read ‘n prediker en later ook ‘n sendeling geword het. ‘n Fassinerende aspek van Bidsprinkaan is Brink se omgang met …
Bekendes lees kinderstories voor
Akteur, Gys de Villiers, is die nuutste bekende naam om hom by die voorlesers van Anna Emm se kinderstories te voeg.
Doodsnikke
Vir Doodsnikke bring Janice Honeyman ’n formidabele span bloubloed-akteurs byeen om lewe te blaas in Sam Shepard se boeiende Pulitzer-bekroonde drama wat op ’n mespunt tussen humor en afgryse dartel.
Rooikaart
Die bekende akteur Frank Opperman is terug op die verhoog met ‘n splinternuwe eenmanstuk Rooikaart.
Bekende SA rolprentmaker oorlede
Die bekende Suid-Afrikaanse rolprentmaker Dirk de Villiers is in die ouderdom van 85 oorlede.