Die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gesprekke word vanjaar van 27 April tot 1 Mei in die Kunstekaap aangebied.
Sleutelwoord Argiewe:Hanlie Retief
Anton Goosen en Hanlie Retief gesels oor Anton se biografie
Ná 40 jaar se rock ’n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief.
Anton Goosen Liedjieboer
Ná 40 jaar se rock ’n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle buitengewone verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief.
Hanlie Retief gesels oor Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop
Hanlie Retief, een van die bekendste Afrikaanse joernaliste, vertel die openhartige verhale van mense wat ongekende trauma beleef en tog ook oorkom het.
#Woordfees Hanlie Retief Anderkant uit
In Anderkant uit kom beroemdes sowel as gewone mense aan die woord.
#Woordfees Aandpraatjies en askoek
Kom kuier saam met storievertellers Johan Bakkes, Louis Janse van Vuuren, Marietta Kruger en Hanlie Retief.
“Ek staan in die skoene van die leser” – Hanlie Retief
Sy is een van ons land se bekendste profielskrywers en neem lesers weekliks in Rapport na die binnekamer van mense se huis om húl stories te vertel.
Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop
Hanlie Retief, een van die bekendste Afrikaanse joernaliste, vertel die openhartige verhale van mense wat ongekende trauma beleef en tog ook oorkom het.
Byleveld: Dossier van ‘n Baasspeurder
Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd.