Die Afrikaanse skrywer Helena Lochner word op Moorreesburg gebore.
Sleutelwoord Argiewe:Helena Lochner
Kleuterverseboek
Die Kleuterverseboek sal altyd die maatstaf vir alle ander bundels met kinderverse wees. Geslagte kinders is reeds deur die gedigte hierin vermaak.