Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.
Sleutelwoord Argiewe:Hemelbesem
#Woordfees 16 Onse
Die Woordfees is vanjaar 16 jaar oud. Hierdie swierige musiekvertoning vier die verjaardag feestelik!
Tuin van Digters
Breyten Breytenbach se 75ste verjaarsdag word gevier deur die bekendstelling van Schalk Joubert se woordmusiek-projek, Katalekte, asook die teaterproduksie, Verse in my vingers.
Hemelbesem & die Wellington-digters
Hemelbesem is een van die gewildste en produktiefste Hip-Hop kunstenaars in Afrikaans.
‘n Platsak KKNK
Jy hoef nie die laaste paar sente uit jou spaarvarkie te skud om die Absa KKNK vanjaar te geniet nie.
