80 ambulanse verdwyn in Limpopo Volgens The Sowetan het 80 van die 100 ambulanse wat in 2007 deur Limpopo se nooddienste gekoop is spoorloos verdwyn.