Die kompetisie was straf, maar die stemme is in en Carli Oosthuizen is Huisgenoot se Mej. Tiener 2024!
Sleutelwoord Argiewe:Huisgenoot
Huisgenoot kondig Top 10 Mej Tiener 2024 finaliste aan
Honderde inskrywings en baie opwinding later, is die top 10 finaliste van die splinternuwe weergawe van Huisgenoot se ikoniese Mej. Tiener 2024-kompetisie uiteindelik aangekondig!
Huisgenoot Mej. Tiener 2024-kompetisie
Die Huisgenoot Mej. Tiener 2024-kompetisie, in samewerking met World Leisure Holidays, is opsoek na ’n rolmodel vir die tieners van vandag.
Blits Gordon
Huisgenoot, 1975
Bogger
Die Nederlandse werkwoord boggeren het oorspronklik verwys na sodomie.
Advertensies van weleer
Advertensies uit ‘n Huisgenoot van 1938.
Karen Zoid reik lied uit vir Huisgenoot 100 jaar
Karen Zoid se nuwe liedjie, “Waar Was Jy?”, is spesiaal vir Huisgenoot se 100ste verjaardag geskryf en opgeneem.
Saktyd finaliste
Die dertien finaliste van Huisgenoot se eerste werklikheidsreeks, Saktyd, is reeds aangekondig en tydens Dinsdagaand se baie suksesvolle openingspartytjie het die kameras begin rol!
Saktyd – ‘n eerste vir SA
Al gedroom om in die volgende Hanlie Retief te wees? kykNET en Huisgenoot is kop in een mus met ‘n reeks wat beloof om baie vermaak op die kassie te verskaf.
Nóg ’n Afrikaanse musiekfees
Die nuwe Huisgenoot-Namaquafees van 28 tot 31 Oktober is niks meer as die Rittelfees onder ’n nuwe naam nie, en natuurlik nuwe bestuur.