Na ‘n onderbreking van die kollig, maak Irit Noble haar triomfantlike terugkeer as die ringmeester van Let’s Carnivale: A Vaudeville Extravaganza, ‘n skouspelagtige vertoonvenster van ouwêreldse sjarme en hedendaagse wonders wat sal plaasvind op 17 en 18 Mei 2024 by The Barn te Schaftplaas, op die R45 tussen Langebaanweg en Hopefield.