Winterboom Gerda Harmse en haar aangenome seun Marius bly saam in ’n deftige kasarm op die klein plaas Winterboom net buite die dorp.