Razzie-benoemings 2011
Sleutelwoord Argiewe:Jennifer Aniston
He’s Just Not That Into You
Die oorspronklike boek het ‘n paar jaar gelede verskyn, was pure pulp, ‘n goeie verskoning om op Oprah te verskyn en het natuurlik miljoene kopieë verkoop.
Bruce Almighty
Bruce is ‘n verslaggewer wat verveeld is met sy werk, die lewe en sy meisie. Na hy sy werk verloor blameer Bruce die Oubaas (Morgan Freeman) vir al sy probleme. Die Oubaas se reaksie; kyk of jy my werk beter kan doen.
Along came Polly
Die les wat die vervaardigers van Along came Polly moet leer is dat te veel grappe oor liggaamsfunksies die romanse uit ´n romantiese komedie haal.
