Acoustic Elektrik manipuleer akoestiese instrumente met elektronika om ’n klank te skep wat genres kan laat uitbaster om iets vars en nuut te skep.
Sleutelwoord Argiewe:Jitsvinger
Afrikaaps
Afrikaaps is weer met ons. Dit is ’n Afro-futuristiese Hip-hop teaterproduksie wat die wortels van Afrikaans uitgraaf onder die oorspronklike inwoners van die Kaap.
Nasionale Kunstefees (NAF) 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars 2012 Nasionale Kunstefees in Grahamstad.
Vat daai flop technique, verkas
Die Treasure Karoo-aksiegroep het ‘n musiekvideo vervaardig en kletsrymer Jitsvinger voer die woord.
Versindaba 2007
Vanjaar se Versindaba sal op 06, 07 & 08 September in die HB Thomteater op Stellenbosch plaasvind, in samewerking met Die Woordfees.