Dit was die pa van TV maker Johan Badenhorst wat hom vertel het
Die lewe moet ‘n wals wees en nie ‘n mars nie
Sleutelwoord Argiewe:Johan Badenhorst
Voetspore op die ewenaar
Voetspore op die ewenaar vertel van Johan Badenhorst en sy Voetsporespan se agtste reis deur Afrika.
Drie reisigers en Valiant Swart
Die drie reisigers sal stories ver tel en voorlees soos vervat in hulle audioboek, Drie Reisigers aan die woord.
Land Cruisers besorg Voetspore-span na 23 000 km tog veilig terug in SA
Drie kanniedood-Land Cruiser 70’s het die Voetspore-span, onder leiding van Johan Badenhorst, onlangs na ‘n tog van meer as 23 000 km langs die Weskus van Afrika af veilig terug in Suid-Afrika besorg.
