Strooi, ’n baanbreker-romantiese komedie, spog met ’n diverse rolverdeling en is die eerste plaaslike rolprent met ’n Afrikaanse én Asiatiese akteur in die hoofrolle.