Die Middernagtrein Sewe jaar ná sy laaste album in Afrikaans, het Piet Botha dié maand Die Middernagtrein aan die wêreld bekendgestel.