Nicola Elliot se werk kerf ’n unieke nis uit tussen die dissiplines van dans en teater.
Sleutelwoord Argiewe:Jori Snell
Kombuis avonture in ‘n koekieblik / Kitchen fables in a cookie jar
Hierdie besondere produksie is gekonseptualiseer deur die Hollandse kunstenaar, Jori Snell, en volg die avonture van ‘n jong meisie en al die wonderlike karakters in haar kombuis.
Beleef uitdaging en nuwe ervarings met Baanbreek-produksies by die Absa KKNK
As jy teater toe gaan omdat jy iets nuuts wil ervaar, om uitgedaag te word deur die inhoud van ‘n produksie en jou kop aan die dink te kry vir dae nadat jy by die teaterdeur uit is.