Die paneel van gesiene beoordelaars vir die 2019 Nasionale Jeugmusiekkompetisie is pas bekend gemaak.
Sleutelwoord Argiewe:Kaapstadse Filharmoniese Orkes
Jong sterre jaag R145 000 se prysgeld in nasionale kompetisie
Die room van Suid-Afrika se klassieke jeugmusici tussen die ouderdomme van 14 en 19 is oorgehaal om sake uit te spook vir die gesogte eerste prys van die 34ste Nasionale Jeugmusiekkompetisie van 9 tot 13 Oktober by die Hugo Lambrechts-Ouditorium in Parow, Kaapstad.
