Gedigte van Karen Fouché

Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Die wagkamer Wat gebeur met die wat vir hulleself time-out vat voor dit hulle tyd is? Die wat besluit hulle het nou oorgenoeg gehad … Genoeg teleurstelling … genoeg verwerping … genoeg van mense, genoeg van […]