Absa se ster skitter vir almal op KKNK

Absa se betrokkenheid by vanjaar se tiende Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) gaan meehelp om van die gebeurtenis – die grootste Afrikaanse kultuurfees in die land – ´n nog groter sukses as voorheen te maak. “Absa strewe daarna om die land se verskillende kulture en hul kunste, in hierdie geval die Afrikaanse kultuur, te bewaar […]

KKNK 2008 Program

Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.

Erwe

Erwe deur Adriaan Meyer is die U.S. Drama Departement se inskrywing vir die Sanlam prys vir Afrikaanse teater wat die Departement verlede jaar gewen het met George Weideman se stuk My Plaas se naam is Vergenoeg. Meestersstudent Adriaan Meyer het verlede jaar vir die teks en regie van Prinsloo Versus die Jong Kanna vir die […]

Vonke spat by KKNK

Die wedywering tussen vier studentegroepe om vanjaar se Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater (SPAT) in te palm, kan een van die hoogtepunte by die KKNK 2005 wees. Die toneeltekste wat deur die Tshwane Universiteit van Tegnologie en die universiteite van Stellenbosch en die Vrystaat ingeskryf is, is hiervoor gekeur en met Sanlam-borgskappe van R25 000 elk […]