KKNK 2009: Dis ‘n nuwe wind wat waai

Quintus van Rensburg het vanjaar sy 13de KKNK bygewoon.

Diep

Daar is talle style in Afrikaanse musiek. Die snykant van al dié genres is musiek met oorspronklike melodieë en liriek. Dit is, volgens Hoezit Musiek, wat die cd, Diep – Musiek Vir Jou Siel – bied. Styl. Met 19 snitte, vertolk deur van die land se puikste musici en kunstenaars, kry jy tintelende stylvarsheid. Die […]

So onthou ons Koos du Plessis – 20 jaar later …

So onthou ons Koos du Plessis het onlangs verskyn en is ‘n huldeblyk deur verskeie kunstenaars aan die ontslape sanger en digter.