Die Oude Libertas-amfiteater is vanjaar so spoggerig soos ’n somerbruid.
Sleutelwoord Argiewe:Lize Beekman
‘n Dawerende gejuig en ander prettighede
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
Rapport Musiek Maestro’s
Vyf van Suid Afrika se top kunstenaars span saam om ’n onvergeetlike musiekproduksie aan te bied.
Kanna-toekennings 2009
Die wenners van die Absa KKNK Kannas is Vrydag by Buffelsdrift net buite Oudtshoorn bekend gemaak.
Saam
Amanda Strydom en Lize Beekman, bekende liedjieskrywers en digtersangers, span in hierdie vertoning hul talente saam vir ‘n unieke musiekervaring.
Cake
Lize Beekman is ‘n liedjieskrywer/sanger wie se liedjies reeds deur verskeie kunstenaars opgeneem is. Sy skryf al liedjies van kleintyd af. Om die waarheid te sê, die eerste Lize Beekman-nommer wat professioneel opgeneem is, het sy geskryf toe sy maar 12 jaar oud was. Die liedjie was “Like an Eagle” en is deur Clive Bruce …
Want ons kan / ‘Cause we can
Dis weer daai tyd van die jaar: die sesde Want ons kan / ‘Cause we can-konsert vind plaas op Sondag, 27 Julie 2008 om 18:30 in die Bellville Burgersentrum.
Dagboek van ‘n swerwer
Koos du Plessis is nie verniet reeds toe hy nog geleef het deur literêre mense, die media en die kultuurwêreld as ‘n digter in eie reg vereer nie.
Op ‘n klein blou ghoen
Die titelsnit van Amanda Strydom se nuwe album Op ‘n klein blou ghoen is heel gepas gekomponeer in die Sterrewagteater in Bloemfontein.
Iemand het gesê
Sedert die bekendstelling van haar debuut-album Eyes of a Child in 1997, het Lize Beekman haarself gevestig as een van ons land se voorste liedjieskrywers en sangers.