Een van die beste Suid-Afrikaanse kunservarings in jare het die maand die hartjie van Bellville verlaat vir Sandton.
Sleutelwoord Argiewe:Maggie Laubser
Kuns by Welgemeend
Die roemryke Welgemeend huis teen die hang van Tafelberg het sy deure in 1693 oopgemaak. Vir ’n maand lank is dié deure nou oop vir kunsliefhebbers om ’n paar werke uit twee privaat versamelings te besigtig.
Picturesque Confrontations: A Selection from the Sanlam Art Collection
Dis eenvoudig, groot maatskappye kan van die beste kuns bekostig. Picturesque Confrontations is ’n voorbeeld hiervan.
Love
Stanley Pinker se omstrede skildery, “Love”, is vir R3,4 miljoen verkoop in Kaapstad die week.
R15 miljoen se kuns weg uit Pretoriase kunsmuseum
Drie gewapende mans het glo ‘n lys gehad van wat hulle wou hê.
R320 000 vir Congo woman sitting under a tree
Irma Stern se “Congo woman sitting under a tree” is gister vir R320 000 opgeveil.
