Die betowering van ’n vrou wat haar waarde besef is lewensveranderend en dít is wat Magriet Groenewald haar passie gemaak het – om vroue, en veral vroulike entrepreneurs, te help om hul stem te vind en só die wêreld te verander; een besigheid op ’n slag.
Sleutelwoord Argiewe:Magriet Groenewald
Jy is nooit te oud om jou eie besigheid te begin nie
Baie mense glo dat entrepreneurskap slegs vir diegene in hulle twintig of dertigs is. Wanneer jy eers oor veertig, is dit maklik om te glo “ek is nou te oud”, of “dis te laat vir my”.
Is dit die moeite werd om jou Instagram-rekening te verifieer?
Instagram-verifikasie was nog altyd ’n gesogte statussimbool wat net vir bekende en invloedryke persone beskore was.
Threads vs. Twitter: Watter platform gaan seëvier?
Meta, die maatskappy wat verantwoordelik is vir Facebook en Instagram, vernuwe weereens die wêreld van sosiale media met sy nuutste innoverende platform: Threads.