Die negende stap grawe diep in die verhouding tussen ‘n ma en haar dogter, en werk met die temas van die sondes van die moeder, vergifnis en versoening.
Sleutelwoord Argiewe:Marisa Drummond
Eintlik nogal baie
Die nuwe Afrikaanse fliek, Eintlik nogal baie, word landwyd vrygestel op 4 November 2016.
2016 Silwerskermfees: Die kortfilms
Vyftien kortfilms sal vanjaar weer meeding by die sesde kykNET Silwerskermfees wat van 24 tot 27 Augustus 2016 in Kampsbaai gehou gaan word (#silwerskermfees2016).
Silwerskermfees 2014 – nou met dokkies en WDC-inisiatief
Die vierde kykNET Silwerskermfees vind plaas vanaf 27 Augustus 2014 by die Bay Hotel in Kampsbaai.
#innibos Jou gat, my skat!
Teenoorgesteldes trek mekaar aan en soms uit … mekaar.