Die Mzansi-jeugkoor van Soweto in Gauteng, het omtrent opslae gemaak gedurende April tydens die 18de seisoen van America’s Got Talent in Los Angeles, Pasadena, Kalifornië.
Sleutelwoord Argiewe:Mauritz Lotz
Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater
Meyer en De Villiers se talente sorg vir ’n gedugte kombinasie. Karoo Suite het gehore by verskeie feeste en teaters in vervoering gehad, en het daarna landswyd uitverkoop.
Lockdown Blues
“Lockdown Blues” is ’n liedjie geskep en opgeneem deur die Bottom Barrel Blues Band – ’n samekoms van Suid-Afrika se bekendste blues- en folk-musikante.
Voshaarnooi – nuwe weergawe van Chris Chameleon en Mauritz Lotz
“Voshaarnooi” is pas opgeneem deur Chris Chameleon, met ghitaarbegeleiding deur legendariese Mauritz Lotz.
Pure Coenie
Hierdie is Coenie de Villiers vir die fynproewer.
Oppiwater Kunstefees 2018 program
Die Oppiwater Kunstefees vaar vanjaar vanaf 15-20 April 2018 op die MSC Sinfonia vanaf Durban na Mosambiek.
Die Woordenaars
Hierdie top Woordenaars span kragte saam.
Flennie die Snare
Bantom hom so
En flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind
Karoo Suite
Coenie de Villiers en sy musikante spring weg met komposisies van sy skitterende nuwe album, Emoji, asook ’n paar bekende treffers.
#Aardklop Steffie, die Hoenderboer en die Snaarman
Steffie, die Hoenderboer en die Snaarman is vol musiek en stories.
