Skryf 7 November 2014 in jou dagboek as jy in die Kaap bly.
Sleutelwoord Argiewe:Melissa van der Spuy
Maji Maji
Marcus Wyatt en Language 12 se nuwe CD Maji Maji, word Sondag 14 September 2014 bekendgestel by die Lucky Bean Restaurant in Melville, Johannesburg.
#Woordfees 15 Vroue
Vyftien bekende musiekkunstenaars.
Schalk Joubert – Die wêreld is my woning
Schalk Joubert, bekroonde baskitaarspeler, verskil met alle respek van Totius wat destyds gesê het: “Die wêreld is ons woning nie.” Word weggevoer deur onontdekte musiek en ’n verskeidenheid musiekstyle van oral oor die wêreld. Met: Schalk Joubert (sang en baskitaar), Melissa van der Spuy (klavier), Hugo Radyn (tromme) en Heather Roth (saxofoon en fluit). Slegs …
GPS vir die lewe
Koos Kombuis glo onwrikbaar in sy GPS, vestig sy hoop op die eenvoud van ‘n donkie en verklaar sy liefde vir ‘n vet vrou.