#VSKunstefees … met high heels en lipstick

Dié opwindende nuwe produksie neem gehore op ’n reis deur Africana. Die giere, gewoontes, heilige koeie, artikels en tradisies van Afrikaners word tong in die kies gedissekteer om te kyk wat klop in die hart, raas in die kop en kielie in die maag van Die Volk. Die soms uitbundige, soms gevoelvolle styl waarvoor Chris […]