Hierdie winter hinkepink die komediant Nik Rabinowitz triomfantlik terug na Die-teater in Durbanville vir sy splinternuwe skepskerts vertoning- Geriatric Millennia – ‘n vertoning wat perfek opgesom word deur die frase “It’s never quite was the same” – woorde wat hy nou gebruik om sy lendelam knie, sy sekslewe en sy vermoë om na 9pm wakker …
Sleutelwoord Argiewe:Nik Rabinowitz
Pension Killer
Nik Rabinowitz is steeds ‘n seun, ‘n pa en ‘n eggenoot, maar hy kom ook al hoe nader daaraan om ‘n ou toppie te wees.
Rambunctious
Die onbeheerbare komediant en selfverklaarde bokfluisteraar Nik Rabinowitz keer terug na Die Boer met sy onstuimige merk van oneerbiedige komedie.
Rambunctious!
Hy is met welslae deur ’n pandemie, ’n ISIS-terreurbedreiging en paartjie-terapie met Schalk Bezuidenhout.
Work in Progress 2022
Vir afslagkaartjies arriveer met ‘n perdewa, met ‘n herwinde masker, herwinde jeans en jou ouma se nagrokkie.
Nik Rabinowitz is Over it
Nik Rabinowitz probeer homself isoleer van sy kinders.
Puik vermaak vir almal by die Suidoosterfees
Die Suidoosterfees doen sy slagspreuk, “’n Fees vir almal!” in 2021 gestand met ’n verskeidenheid produksies wat van 26 April tot 2 Mei by Artscape opgevoer word.
Late Bloomer
Suid-Afrika se Xhosa-sprekende Joodse komediant, Nik Rabinowitz, het ’n nuwe stand-up-show.
Dry White
In Dry White neem Nik Rabinowitz Kaapstad se waterkrisis onder hande.
Fortyfied
Inplaas daarvan om ’n Ferrari te koop en sy vrou te los het hy ’n nuwe teks geskryf.
