André le Roux se vlymskerp, skreeusnaakse waarneming, wat in sy populêre rubriek in Sarie ‘n tuiste vind, het al menige getroude paartjies laat dink: maar dis mos óns daai.
Sleutelwoord Argiewe:Pedro Kruger
Die Rooibosriel
Sien die jongmense met die oorfone in die ore is mos horende doof en sienende blind, maar Ouma Makkie roep vir Pieternella Boom om die stories wat in die riel opgesluit is, oop te maak.
Dis die lewe, moenie lag nie!
Pedro Kruger sê Marion Holm is die snaaksste mens wat hy in ‘n lang tyd ontmoet het.
Die Tafel
Ses sketse oor die huwelik deur Saartjie Botha, Jeanne Goosen, Henrietta Gryffenberg, Leon Kruger, Malan Steyn en Chris Vorster.
Die ongelooflike avonture van Poppie, ‘n Suid-Afrikaanse vampier in Londen
Poppie is ‘n nuwe musiekteaterproduksie wat spesiaal vir Cornel van Zyl geskep is deur die bekroonde storieverteller Hennie van Greunen.
Dolla se album
Afrimusik werk hard om minder bekende plaaslike kunstenaars blootstelling te gee. En dit werk – want baie van hulle kunstenaars raak al huishoudelike name.