Die liefde is ´n Mondvol

Susan Coetzer-Moolman is een van ons land se talentvolste maar onbenutte aktrises. As Daisy de Melcker, Suid-Afrika se gifmoordenares wie se verhoor op 17 Oktober 1932 begin het, het sy die volk aan die praat gehad met beheersde, berekende en intense toneelspel. Trouens, Susan en sterk karaktergedrewe rolle is sinoniem al kan sy hulle op […]