Op 31 Mei 1773 gee Barend Lameren, kaptein van De Jonge Thomas, opdrag om die laaste ankertou te sny in ’n storm in Tafelbaai.
Sleutelwoord Argiewe:Soutrivier
Francisco d’Almeida en die Slag van Soutrivier
Die dood van Francisco d’Almeida was moontlik ’n belangrike keerpunt in die geskiedenis van suidelike Afrika.