Die groep van 23 spelers wat gekies is om vir Bafana Bafana te speel in die 2010 FIFA-wêreldbeker is gister aangekondig.
Sleutelwoord Argiewe:Steven Pienaar
Steven in die moeilikheid
Die Suid-Afrikaanse sokkerspeler Steven Pienaar is in Brittanje van dronkbestuur aangekla.
Steven Pienaar gedagvaar vir R10,8 miljoen
Die Sunday Times berig dat die Bafana Bafana speler Steven Pienaar vir troubreuk gedagvaar word deur die ma van sy kind.