Oor die afgelope drie eeue het William Shakespeare se Romeo and Juliet ‘n teatrale baken van romantiese liefde geword wat geslag ná geslag die verbeelding aangryp.
Sleutelwoord Argiewe:Stian Bam
KKNK 2008 Program
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
Saad
Stellenbosch se twee bekendste regisseurs, Marthinus Basson en Juanita Swanepoel, is eersdaags, na jare se afwesigheid, terug op die verhoog in Saad.
Festen
Dis Helgard se 60ste verjaarsdag – ‘n tyd om fees te vier; ‘n tyd vir die familie om byeen te kom by die bosveld herehuis waar Helgard en sy vrou Elsje nou woon.
Bloeiende Lente
In hierdie outobiografiese werk oor die seksuele ontwakening van tieners kyk Frank Wedekind met ongenaakbare eerlikheid na die impak en tragiese gevolge wat verdoeseling van feite, onkunde, halwe waarhede en verstokte morele waardes op die lewens van drie jong mense het.