Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Mothership Studios bied vanaf Donderdag 30 Julie tot Donderdag 24 September ’n eksklusiewe musiekreeks aan wat musiekliefhebbers in die gemak en veiligheid van hulle huise kan geniet.
Sleutelwoord Argiewe:Theo Crous
Die Ballade van Frik & Dot
Die Ballade van Frik & Dot, oftewel, “Goue Graal”
Toe die wêreld stil gaan staan
Karen Zoid, Neil Sandilands en Early B, vat raak in ’n nuwe liedjie wat vandag uitgereik word.
Karen Zoid binnekort terug
Suid-Afrikaners kan hul paspoorte afstof vir ’n onvergeetlike besoek aan die Die Republiek Van Zoid Afrika.
Die Nuwe Republiek van Zoid Afrika
Die vyfde RZA reeks sal vanaf 10 Mei op Donderdae om 20:30 op kykNET uitgesaai word.
Op die oomblik
Karen Zoid se nuwe album Op die oomblik is die eerste deel van drie verskillende hoofstukke in Zoid se nuwe liedjieboek.
Karen Zoid reik lied uit vir Huisgenoot 100 jaar
Karen Zoid se nuwe liedjie, “Waar Was Jy?”, is spesiaal vir Huisgenoot se 100ste verjaardag geskryf en opgeneem.
Dear Silence Thieves
Dan Patlansky is op toer met sy nuwe album, Dear Silence Thieves, wat in Mei 2014 die lig gesien het.
Ek herhaal jou
Chris Chameleon is so verrassend veranderlik en veelsydig as wat sy naam voorgee.