Hoe leef mens vandag? In hierdie wêreld met aanhoudende afleidings elke sekonde? Hoe bly jy jouself as alles rondom jou aanhoudend “beter” wil wees?
Sleutelwoord Argiewe:Tom Struyf
The Tatiana Aarons Experience
’n Ontmoeting, ’n gesprek, ’n soektog en ’n uiteindelike terugkeer na waar alles begin het.
Wat broei in die Baanbreek-lokaal by die 2014 KKNK?
Die Absa KKNK se Baanbreek-lokaal spog weer in 2014 met ‘n kombinasie van werk wat gebruik maak van verskeie mediums om vars en opwindende maniere van teater aan te bied.
