Prestige groepuitstalling in Stellenbosch

’n Groepuitstalling “Forward? Forward! Forward…” is tans by die Universiteit van Stellenbosch Museum as deel van die Universiteit van Stellenbosch se eeufeesviering. Die tema is hoëronderwys en die toekoms van die Universiteit van Stellenbosch. Die deelnemende kunstenaars is Zyma Amien, Willem Boshoff, Chris Soal, Sthenjwa Luthuli, Liza Grobler, Johann Louw, Jaco van Schalkwyk, Tangeni Kambudu, […]

Kovsies maak skoonskip met Die Begrafnis

Die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat is vandag by die Absa KKNK op Oudtshoorn met die 2008-Sanlamprys vir Afrikaanse Teater bekroon.