Vasco da Gama seil om die Kaap onderweg na Indië.
Sleutelwoord Argiewe:Vasco da Gama
8 Julie
Vasco da Gama vertrek uit Portugal om Indië rondom die suidpunt van Afrika te bereik.
Die oudste “poskantoor” in SA
Op 7 Julie 1501 vind die Portugese seevaarder Joas da Nova briewe en dokumente in ’n skoen wat hang aan ’n groot melkhoutboom in vandag se Mosselbaai.
Vasco da Gama se seeweg na Indië
Vasco da Gama vertrek in 1497 om die seeweg na Indië om die suidpunt van Afrika te ontdek.
Bartolomeu Dias – op soek na Indië om Afrika se suidpunt
In 1487 vertrek die Portugese seevaarder Bartolomeu Dias met sy vloot uit Lissabon op ’n sending om die seeweg na Indië te vestig om die suidpunt van Afrika.
Suid-Afrika, ‘n NUWE geskiedenis: Vasco da Gama
Hoekom Vasco da Gama in Mosselbaai anker gegooi het