Die KKNK Telbord, waar jy uitvind hoe die man op straat en kritici voel oor die aanbiedinge en kunstenaars. Jy kan ook twiets, Facebook-inskrywings, foto’s, video’s en berigte vanaf die fees volg.
Sleutelwoord Argiewe:Wicus van der Merwe
Lag jou g*t af
Emo Adams is die gasheer wat jou lagspiere prikkel.
Absa KKNK skitter met musiek-supersterre
Een van die gewildste supersterre om na uit te sien by vanjaar se KKNK is Laurika Rauch.
Van der Merwe-fees 352
Van 1 tot 3 Maart 2013 sal mense van regoor Suid-Afrika byeenkom om hul familienaam en voorouers op die Van der Merwe-fees 352 te eer.
Wicus van der Merwe – Al sy Hiets
Wicus van der Merwe is 5 Oktober by Die Boer in Durbanville. Hy is op toer met sy nuwe dubbel-album Al my Hiets!. Dié dubbelabum bevat 34 treffers met daarby ingesluit vyf splinternuwe snitte: “Sê net vir my”, “Da King”, “My perd, my brak en ek”, “Opskop”, die kenwysie van Wicus se TV-program op kykNET, …
2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Konsert by Die Bergteater
Geniet weer die jaarlikse saamkuier by die Bushman’s Cave Bergteater met Arno van Zyl en sy vriende uit die vermaaklikheidswêreld, as ‘n voorlopertjie tot vanjaar se Cederberg Kunstefees.
Want ons kan / ‘Cause we can
Dis weer daai tyd van die jaar: die sesde Want ons kan / ‘Cause we can-konsert vind plaas op Sondag, 27 Julie 2008 om 18:30 in die Bellville Burgersentrum.
