Stadig oor die Klippe is ‘n Afrikaanse swart en wit rolprent wat op 19 September 1969 uitgereik is.
Sleutelwoord Argiewe:William Bell
Jy’s Lieflik Vanaand
Jy’s Lieflik Vanaand is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 17 September 1962 vrygestel is.
Die vlugteling
Die Vlugteling is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1960 uitgereik is.
Oupa en die plaasnooientjie
Oupa en die Plaasnooientjie is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1960 uitgereik is.
Nooi van my hart
Nooi van my hart was die eerste musiekrolprent in Afrikaans wat in kleur verfilm is.
Fratse in die vloot
Fratse in die Vloot is in 1958 uitgereik
Dis lekker om te lewe
Dis lekker om te lewe is in 1957 vrygestel.
Matieland!
Die verhaal speel af op Stellenbosch en die titel verwys na die bynaam vir die universiteit.
Daar doer in die stad
Jamie Uys is die vervaardiger, regisseur en skrywer.
’n Plan is ’n boerdery
’n Plan is ’n Boerdery is op 28 Mei 1954 vrygestel is.