Suid-Afrikaners het nou toegang tot ’n spel- en koppelteken-toetsinstrument vir Suid-Afrika se 10 amptelike tale, Engels uitgesluit.
Sleutelwoord Argiewe:Xhosa
isiXhosa in Mitchells Plain
West End Primêr in Mitchells Plain is een van tien skole in die Kaapse Skiereiland waar Xhosa sedert 2010 as ’n Eerste Addisionele Taal aangebied word.
’n Jolige affêre!
As jy hou van unieke kombinasies, ’n gróót verskeidenheid kunstenaars en klanke wat so mooi is dat dit jou hoendervleis gee, is die feesgedeelte van Roots net reg vir jou.
Call me by my name
Call me by my name is nou wel nie ´n Afrikaanse boek nie, maar Afrikaanssprekendes sal waarskynlik net so baie baat vind daarby as ons landgenote wat een van die ander inheemse tale of Engels praat.