1754
Die beeldhouer Anton Anreith word op Riegel in Duitsland gebore. Hy was verantwoordelik vir die versiering van verskeie geboue in Kaapstad. In 1805 stig hy die eerste kunsskool in Suid-Afrika.
1906
Die Afrikaanse skrywer, digter en dramaturg NP an Wyk Louw word op Sutherland gebore.