1653

Jan van Riebeeck teken aan dat die eerste koring in Suid-Afrika geoes is.

1910

Die eerste opera word oor die radio uitgesaai. Il Pagliacci vanaf die Metropolitaan-operahuis in New York. Enrico Caruso sing die hoofrol.

Lewer kommentaar

Leave a Reply