#Aardklop So ry Miss Daisy

Die Afrikaanse première van die Pulitzer-bekroonde drama Driving Miss Daisy.

Die bejaarde Daisy is aanvanklik onwillig wanneer haar seun ’n chauffeur, genaamd Hoke, aanstel om met haar rond te ry nadat sy haar motor afskryf. Hoke en Daisy se
reis duur uiteindelik 25 jaar en hul vreemde verhouding boei ten spyte van destydse kleurgrense en sosiale stand.

* Debuut *

Met onder andere Sandra Prinsloo en John Kani

Regie deur Christiaan Olwagen

Genre: Drama
Taal: Afrikaans

Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 50 minute
Kaartjies: R150
Plek: kykNET Gimmies, Potchefstroom
Datum: 4 Okt 20:00 | 5 Okt 09:30 | 6 Okt 20:00 | 7 Okt 20:00 | 8 Okt 09:30

Aardklop 2016


So ry Miss Daisy


#Aardklop So ry Miss Daisy


3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar