As ek reg onthou

’n Beroemde akteur en ewe beroemde aktrise, albei afgetree, bevind hulself in dieselfde aftreeoord. Twee groot ego’s, net een verhoog en nie een van die twee wil die gehoor wees nie. Maar tussen die twee is daar baie om te onthou – veral dít wat hulle liewers nie wil onthou nie.

Deon Opperman se nuutste drama is spesiaal geskryf vir Louis van Niekerk en Brümilda van Rensburg, twee legendes van die Suid-Afrikaanse televisie en verhoog.

* Première *

Aardklop 2103

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/16
Plek: kykNET Gimmies, Potchefstroom
Tydsduur: 80 minute
Kaartjies: R110
24 Sept. – 20:00, 25 Sept. – 09:00 26 Sept. – 12:00, 27 Sept. – 16:30 28 Sept. – 20:00

Lewer kommentaar

Leave a Reply