Ben, Babsie en familie – ‘n Skaterlag, driedimensionele strokiesprent konsert

Ben, Babsie en familie beskryf die wel en weë van ’n tipiese Afrikaanse, middelklas-gesin in Hoopstad.

Ben, Babsie, Rooinek en Tant Minnie kry nuwe lewe en ’n nuwe gestalte.

Teks & regie: Lizz Meiring
Met Chris van Niekerk, Lizz Meiring en Melt Sieberhagen

* Debuut *

KKNK 2013

60 minute
Prys: R95
kykNET Hoërskoolsaal, Oudtshoorn
30 Maart tot 2 April 18:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar