Boks is ’n unieke ervaring.

Die ding werk so: ’n lewensgrote boks met 16 gate, een gat vir elke gehoorlid. Die toneelstuk gebeur binne in die boks en jy sal jou kop moet in steek om die blitsvertoning te ervaar. Een boks, een akteur, sestien gehoorlede… dink BINNE die boks.

Met: Stephanie Maria Gericke

Stelontwerp & regie: Llandi Beeslaar

Teks: Philip Rademeyer

Verhoogbestuurders: Llandi Beeslaar en Magdaleen Groenewald


Genre: Teater
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/14 jaar
Tydsduur: 25 minute
Kaartjies: R60
Plek: ATKV-Aardklop Atrium B POK, Potchefstroom
Datum: 24 Sept 14:00, 25 Sept 12:00, 26 Sept 16:00, 27 Sept 10:00, 28 Sept 11:00

Aardklop 2019

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar