David Copperfield aangekla van verkragting

‘n 22-jarige model beweer dat David Copperfield haar seksueel misbruik het. Sy het ‘n uitnodiging aanvaar na sy privaat eiland in die Bahamas, waar hy haar glo in sy slaapkamer “aangeval en verkrag het”. Copperfield het haar glo met die dood gedreig en nog twee keer verkrag voor sy van die eiland kon ontsnap.

Die FBI ondersoek tans die saak.

Lewer kommentaar

Leave a Reply