Die hoe-nou-se-waar-nou-se-net-nou-se-nou-nou!

Die hoe-nou-se-waar-nou-se-net-nou-se-nou-nou!,
Roekeloos,
30 Januarie 2015.

Alfrieda en Bertie Botha is terug!

Of oppad? Of van die pad af? Hulle word nie jonger nie, net banger. Want die tyd word minder, die ou lyf wil al minder, die pyne word al hoe meer. As mens trek waar Alfrieda en Bertie trek, luister jy as ‘n pyn praat. As die dokter praat. Oudword is nie vir sissies nie, veral met pyne wat nie op hulle plek is nie. En as ‘n pyn begin skuif, kan jy maar weet …

Die geliefde akteurspaar Elize Cawood en Wilson Dunster in nog ‘n treffer tragi-komedie.

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 120
Plek: kykNET Hoërskool, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 11:00 | 13 Maart 15:00 | 14 Maart 16:00

Woordfees 2015

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply