’n Klop. Die deur word oopgemaak. Daar is ’n vrou by die deur. Die man herken haar nie. Sy het gekom om hom te herinner aan ’n belofte wat hy 24 jaar vantevore gemaak het om haar ewig lief te hê.
Wat volg, is ’n vurige verhaal vol humor en kinkels wat mettertyd uitkring tot ’n volbloed tragedie.
Met Brümilda van Rensburg, Stian Bam, Erica Wessels, Wilhelm van der Walt en Greta Pietersen.
Vertaling en regie: Marthinus Basson
Teks: Roland Schimmelpfennig
Vervaardiger: Hugo Theart / TEATERteater
KKNK 2012
Afrikaans, o/14 OB (N)
Drama
75 min. R95 SANW-ouditorium, Oudtshoorn
31 Maart 14:30 1 April 14:30 2 April 14:30 3 April 13:00
Lewer kommentaar