Dinsdae by Morrie

Dinsdae by Morrie

In die roerendste toneelgebeurtenis van 2010 kom dié topverkoperboek na die Afrikaanse verhoog.

Wanneer Morrie met ’n terminale siekte gediagnoseer word, maak Tiaan – een van sy oudstudente – weer kontak met hom.

Oor die volgende weke sien ons met patos en humor hoe sy naderende dood Morrie laat fokus op die dinge wat werklik saak maak.

Deur die skepper van die verhoogtreffer Shirley Valentyn.

Afr. Gesin
Teks: Mitch Albom en Jeffrey Hatcher
(oorspronklik Tuesdays with Morrie)
Regie, vertaling en verwerking: Hennie van Greunen
Met Chris van Niekerk en Pedro Kruger

90 min. R90 kykNET Hoërskoolsaal
2 Apr. 20:30 3 Apr. 09:00 4 Apr. 15:00 5 Apr. 12:00 6 Apr. 09:00 7 Apr. 20:30

KKNK 2010

Chris van Niekerk
Chris van Niekerk

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply