Expectant

Expectant is ‘n opwindende nuwe Engelse produksie van ‘n jong vrou, beide as aktrise en karakter, se laataand gesprek-vlekke.

Sy probeer haar lewe, wat tot dusver blyk om niks meer as ‘n reeks onrealistiese verwagtinge en teleurstellings te wees nie, te ontsyfer.

Met die formidabele Rebecca Makin-Taylor en klankbaan deur die meesterbreine van Invisible Nightclub is hierdie vertoning ‘n moet.

Met: Rebecca Makin-Taylor

Teks, Regie en Ontwerp: Penelope Youngleson

Klein Libertas Teater, Stellenbosch
22 & 23 Augustus
Tyd: 20h15
Kaartjies: R90 (2 = R80 elk, 4 = R70 elk, Studente = R55)
Besprekings: info@kleinlibertasteater.co.za of 021 883 8164

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar