Emo Adams betree die vermaaklikheidsbedryf op negejarige ouderdom as Broe’tjie in District 6 the Musical. Sedertien was daar geen keer aan hom nie. Hy is skerp, energiek en ‘n liefling onder Suid-Afrikaanse gehore. Met sy vertoning, Finding Emo, vertel hy en sy groep, Take Note, sy lewensverhaal en soeke na homself deur musiek en hope humor.
Met: Emo Adams en Take Note
Genre: Komedie
Plek: Clanwilliam Senior Sekondêre Skoolsaal, Clanwilliam
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R80 per persoon – Onbespreekte sitplekke
Lewer kommentaar